Prestasieprys 2016

Die prestasieprys van R75 000 is in 2016 toegeken aan Daniel Hugo vir sy vele Afrikaanse vertalings uit Nederlands. Ná die bekendmaking het Hugo onder meer gesê:

“Dit bly ‘n saak van verwondering en vreugde dat op eie bodem ‘n organisasie bestaan wat die Nederlandstalige kultuur in Suid-Afrika bevorder. Daarom baie dankie aan die Van Ewijck-Stigting wat help sorg dat die naelstring tussen Afrikaans en Nederlands nie gesny word nie.”

2017-11-30T13:45:20+00:00